Page 1 of 1

'n Koeël met massa m = 0,004 kg word in 'n houtblok met massa M = 0,200 kg ingeskiet wat in rus op 'n horisontale opperv

Posted: Fri Jun 10, 2022 11:26 am
by correctanswer
N Koeel Met Massa M 0 004 Kg Word In N Houtblok Met Massa M 0 200 Kg Ingeskiet Wat In Rus Op N Horisontale Opperv 1
N Koeel Met Massa M 0 004 Kg Word In N Houtblok Met Massa M 0 200 Kg Ingeskiet Wat In Rus Op N Horisontale Opperv 1 (26.45 KiB) Viewed 255 times
'n Koeël met massa m = 0,004 kg word in 'n houtblok met massa M = 0,200 kg ingeskiet wat in rus op 'n horisontale oppervlak lé Na die impak gly die blok met koeël daarin teen 7,94 m/s en kom eventueel tot stilstand. Wat was die spoed van die koeël voor die impak? A bullet with mass m = 0,004 kg is fired into a block of wood with mass M = 0,200 kg at rest on a horizontal surface. After impact, the block with embedded bullet slides at 7,94 m/s before eventually coming to rest. What was the speed of the bullet before impact? 4 Select one: a. 286 m/s b. 405 m/s c. 112 m/s d. Geen van hierdie nie / None of these e. 96 m/s Check