5) Eukaryotic polymerase o has high processivity, due to: / Eukariotiese polimerase 5 het hoë prosessiwiteit, as gevolg
Posted: Wed May 18, 2022 2:55 pm
5) Eukaryotic polymerase o has high processivity, due to: / Eukariotiese polimerase 5 het hoë prosessiwiteit, as gevolg van: a) 3 → 5' exonuclease activity. / 3'> 5'eksonuklease aktiwiteit. b) the presence of the primase. / die teenwoordigheid van die primase c) the complex it forms with PCNA. / die kompleks wat dit vorm met PCNA. d) replication protein A / replikatiewe proteïen A e) all of the above. / al die bogenoemde.