Bereken die waarde van AU vir 'n sisteem wat 105 kJ arbeid op die omgewing verrig maar self met 75 kJ aan warmte toeneem
Posted: Tue May 17, 2022 7:49 am
Bereken die waarde van AU vir 'n sisteem wat 105 kJ arbeid op die omgewing verrig maar self met 75 kJ aan warmte toeneem. Calculate the value of AU for a system that performs 105 kJ of work on its surroundings and gains itself 75 kJ of heat. Answer Check Bereken die entalpie-verandering vir die volgende reaksie met behulp van die toepaslike standaard vormingsentalpiee hieronder.. Calculate the change in enthalpy for the following reaction, using the appropriate standard enthalpies of formation given below. Ag20(s) + H-S(O) Ag S(s) + H2000) AH(Ag2O()) 31.0 kJ/mol; AH|Ag S(s) 32,6 kJ/mol, A/M (HOCOL-286 kJ/mol A/H [H_S(0) - 20.6 kJ/mol