'n Vervaardiger stel belang in die uitsetspanning van 'n kragtoevoer wat in 'n persoonlike rekenaar gebruik word. Dit wo
-
answerhappygod
- Site Admin
- Posts: 899604
- Joined: Mon Aug 02, 2021 8:13 am
'n Vervaardiger stel belang in die uitsetspanning van 'n kragtoevoer wat in 'n persoonlike rekenaar gebruik word. Dit wo
'n Vervaardiger stel belang in die uitsetspanning van 'n kragtoevoer wat in 'n persoonlike rekenaar gebruik word. Dit word aanvaar dat uitsetspanning normaal verdeel is met standaardafwyking 0.25 volt. Die vervaardiger stel belang in die toetsing van Ho: u = 5 volts teenoor H:< 5 volts deur gebruik te maak van n = 8 eenhede. 1. Die verwerpingsgebied is ž < 4.88. Bepaal die waarde van a. 2. Bereken die onderskeidingsvermoë van die toets indien die werklike gemiddelde uitsetspanning 4.8 volts is. Kies die bewering naaste aan korrek: A manufacturer is interested in the output voltage of a power supply used in a PC. Output voltage is assumed to be normally distributed with standard deviation 0.25 volt, and the manufacturer wishes to test Ho: u = 5 volts against H,:u< 5 volts, using n = 8 units. 1. The rejection region is i < 4.88. Find the value of a. 2. Find the power of the test for detecting a true mean output of 4.8 volts. Choose the most correct statement: A. Power is approximately equal to 82%. Onderskeidingsvermoë is ongeveer 82%. B. a = 0.05 = OC. B = 0.15 OD. a = 0.055 = E. Geen van die alternatiewe / None of the alternatives. F. B = 0.11 =
Join a community of subject matter experts. Register for FREE to view solutions, replies, and use search function. Request answer by replying!