Vir ontwerpte strukture is die pH van grond 'n belangrike faktor indien die struktuur daarmee in aanraking kom. Daar wor
-
answerhappygod
- Site Admin
- Posts: 899604
- Joined: Mon Aug 02, 2021 8:13 am
Vir ontwerpte strukture is die pH van grond 'n belangrike faktor indien die struktuur daarmee in aanraking kom. Daar wor
Vir ontwerpte strukture is die pH van grond 'n belangrike faktor indien die struktuur daarmee in aanraking kom. Daar word beweer dat die pH by 'n potensiële konstruksieterrein 6.5 is. Nege toetsmonsters van grond gee die volgende syfers: Soil pH is an important variable when designing structures that will contact the soil. The pH at a potential construction site was said to average 6.5. Nine test samples of soil from the site gave the following readings: 7.3 6.5 6.4 6.1 6.0 6.5 6.2 5 5.8 6.7 Is hierdie syfers teenstrydig met die bewering dat die gemiddelde pH 6.5 is ? (maak gebruik van 'n 5% peil van betekenis.) Watter aanname is nodig vir die prosedure om geldig te wees? Kies die foutiewe bewering Do these readings cast doubt upon the claimed average of 6.5 ? ( use a 5% significance level.) What assumptions are necessary for this test to be valid? Choose the incorrect statement. A. Ho: M = 6.5 B. H: 76.5 C. Die nodige aanname is normaliteit / The necessary assumption is normality. O D.0.10 <P - value < 0.25 E. Die nulhipotese kan nie verwerp word op grond van die waarde van die toetsstatistiek nie. According to the value of the test statistic the null hypotheses cannot be rejected. F. Geen van die alternatiewe / None of the alternatives.
Join a community of subject matter experts. Register for FREE to view solutions, replies, and use search function. Request answer by replying!