In die studie van water kwaliteit is dit van belang om te toets vir die aanwesigheid / afwesigheid van mikro-organismes.

Business, Finance, Economics, Accounting, Operations Management, Computer Science, Electrical Engineering, Mechanical Engineering, Civil Engineering, Chemical Engineering, Algebra, Precalculus, Statistics and Probabilty, Advanced Math, Physics, Chemistry, Biology, Nursing, Psychology, Certifications, Tests, Prep, and more.
Post Reply
answerhappygod
Site Admin
Posts: 899604
Joined: Mon Aug 02, 2021 8:13 am

In die studie van water kwaliteit is dit van belang om te toets vir die aanwesigheid / afwesigheid van mikro-organismes.

Post by answerhappygod »

In Die Studie Van Water Kwaliteit Is Dit Van Belang Om Te Toets Vir Die Aanwesigheid Afwesigheid Van Mikro Organismes 1
In Die Studie Van Water Kwaliteit Is Dit Van Belang Om Te Toets Vir Die Aanwesigheid Afwesigheid Van Mikro Organismes 1 (66.54 KiB) Viewed 21 times
In die studie van water kwaliteit is dit van belang om te toets vir die aanwesigheid / afwesigheid van mikro-organismes. Gestel 20 uit 100 ewekansig gekose steekproewe (dieselfde volume) toon die aanwesigheid van 'n bepaalde mikro-organisme. Beraam die werklike waarskynlikheid P om 'n mikro-organisme in 'n steekproef van dieselfde volume te vind deur van 'n 90% vertrouensinterval gebruik te maak. Kies die foutiewe bewering: р of In certain water-quality studies it is important to check for the presence or absence of various microorganisms. Suppose 20 out 100 randomly selected samples of a fixed volume show the presence of a particular microorganism. Estimate the true probability finding this microorganism in a sample of the same volume, with a 90%, confidence interval. Choose the incorrect statement: O A. 'n 90% tweekantige vertrouensgrens vir Pis 0.1488 SpS 0.2512 A 90% two-sided confidence bound for Pis 0.1488 SP < 0.2512 O B. 'n 90% onderste vertrouensgrens vir P is 0.1488 <p A 90% lower confidence bound for P is 0.1488 Sp C. 'n 95% tweekantige vertrouensgrens vir P is 0.1216 sp s 0.2784 A 95% two-sided confidence bound for Pis 0.1216 SPS 0.2784 OD. 'n Puntberamer vir P is 0.20 A point estimator for Pis 0.20 O E. 'n 90% boonste vertrouensgrens vir Pis P < 0.2512 A 90% upper confidence bound for Pis P S 0.2512 OF. Geen van die alternatiewe / None of the alternatives.
Join a community of subject matter experts. Register for FREE to view solutions, replies, and use search function. Request answer by replying!
Post Reply