In die studie van water kwaliteit is dit van belang om te toets vir die aanwesigheid / afwesigheid van mikro-organismes.
-
answerhappygod
- Site Admin
- Posts: 899604
- Joined: Mon Aug 02, 2021 8:13 am
In die studie van water kwaliteit is dit van belang om te toets vir die aanwesigheid / afwesigheid van mikro-organismes.
In die studie van water kwaliteit is dit van belang om te toets vir die aanwesigheid / afwesigheid van mikro-organismes. Gestel 20 uit 100 ewekansig gekose steekproewe (dieselfde volume) toon die aanwesigheid van 'n bepaalde mikro-organisme. Beraam die werklike waarskynlikheid P om 'n mikro-organisme in 'n steekproef van dieselfde volume te vind deur van 'n 90% vertrouensinterval gebruik te maak. Kies die foutiewe bewering: р of In certain water-quality studies it is important to check for the presence or absence of various microorganisms. Suppose 20 out 100 randomly selected samples of a fixed volume show the presence of a particular microorganism. Estimate the true probability finding this microorganism in a sample of the same volume, with a 90%, confidence interval. Choose the incorrect statement: O A. 'n 90% tweekantige vertrouensgrens vir Pis 0.1488 SpS 0.2512 A 90% two-sided confidence bound for Pis 0.1488 SP < 0.2512 O B. 'n 90% onderste vertrouensgrens vir P is 0.1488 <p A 90% lower confidence bound for P is 0.1488 Sp C. 'n 95% tweekantige vertrouensgrens vir P is 0.1216 sp s 0.2784 A 95% two-sided confidence bound for Pis 0.1216 SPS 0.2784 OD. 'n Puntberamer vir P is 0.20 A point estimator for Pis 0.20 O E. 'n 90% boonste vertrouensgrens vir Pis P < 0.2512 A 90% upper confidence bound for Pis P S 0.2512 OF. Geen van die alternatiewe / None of the alternatives.
Join a community of subject matter experts. Register for FREE to view solutions, replies, and use search function. Request answer by replying!